![]() |
![]() |
||
|
Boykie: Effe Af 14 Maart 20:00 / 15 Maart 18:00
Met Pedro Kruger Kom saam met Pedro op ´n persoonlike reis na ´n plek waar baie mense "effe af" is. In sy eie unieke styl vat Pedro die pad na plekke wat soms bekend, soms onbekend lyk. Hy kombineer die beste liedjies uit sy vertonings Blougat, Lyf, Klein-Anna se Lament en Junkiedrome met sy weergawe van klassieke liedjies van klavier- en stemlegendes soos Elton John en Billy Joel. Pedro se talent as akteur, storieverteller, pianis en sanger word in die vertoning ten volle ontgin – ´n vertoning wat nie maklik vergeet sal word nie!
|
|||||||