Besoek Volksblad se webwerf!

  Inligting
 
  Bloemfonteinfees
   Feesprogram

  Kaartjieverkope:
   083 749 2132
  
   Navrae:
   083 494 6258
 
Bloemfontein Kunstefees

In die wintermaande van Junie/Julie bring die Volksblad, Media24 se Afrikaanse dagblad vir die Vrystaat, 'n kunstefees vir die eerste keer na Bloemfontein. Top Suid-Afrikaanse akteurs en aktrises kom wys hul staal hier.

Maar met hierdie fees wil ons nie net vermaak en onderrig nie, maar ook geleenthede skep vir kunstenaars van hier en elders om hul verhoogtalente te kom wys en ontwikkel.

Nader aan die feestyd sal ons 'n volledige program op hierdie webwerf plaas. Intussen kan jy solank Die Volksblad se webwerf besoek vir al die jongste nuus in die Vrystaat. Kliek hier: www.volksblad.com.

As jy intussen meer wil weet van Die Volksblad Kunstefees of selfs vir deelneem aan die opwindende program wat beplan word, skakel of e-pos:

Anet Pienaar
Tel (021) 406 2321
Faks (021) 406 3322
e-pos: apienaar@media24.co.za

 

 Feesprogram Bloemfontein2001