![]() |
![]() |
||
|
Soli Philander 14 Maart 22:00 / 15 Maart 16:00 Die Kaapse Klong met die goue tong Soli Philander trap diepe spore deur sy eie verstrengelde wortels op soek na redes vir die Kapenaars se liefde vir lag. Met sy tong ferm in sy kies ondersoek hy die verskil tussen die bekkigheid van hedendaagse kinders en die oorlamsgeit van die jeug van gister. Sonder skaamte ontgin hy die bruin streep so kenmerkend van die Kleur van die Kaap. Onverskrokke ontbloot hy die groot gelag wat geneties deur die generasies gly. So kom stem saam met hom: Dis nie sy skuld dat hy so baie str*nt praat nie, hy's so gebore!
|
|||||||