Besoek Rapport se Webwerf!

  Inligting

  Ontbyt met Sarie
   10 Maart

  Windhoek fees
   Hooffeesprogram
   Boekeparadys

  Vertonings:
   Café Boerlesque!
   Laurika Sing
   Weerkaatsings
   Sarah Theron
   Elke ander duim
   Soli Philander
   Dis die lewe. . .
   Koos Kombuis
   In die skylte. . .
   Boykie: Effe Af
   Zanne Stapelberg

  Borge
  Kontak ons

 
Innie skylte vannie Jirre

16 Maart 16:00 / 17 Maart 11:00

Griekwa Psalms - Hans du Plessis

Teks: Hans du Plessis
Toonsettings: Randall Wicomb
Videobeelde: Jan Horn en Jurie le Grange
Regie: Johan Rademan
Vervaardiger: Albert du Plessis

Die aarde is die Jirre s'n. Hy gee vir jou ´n skylte. . . Kom kyk en luister hoe Randall Wicomb, sy musikante en beweegkunstenaars lewe gee aan die Griekwa Psalms van Hans du Plessis. Multimedia vertoning. Geskik vir almal.

Hier is die storie van die verskillende draaie wat die Oranjerivier-Afrikaans van die Griekwas al gemaak het en die sinergie wat as gevolg hiervan veroorsaak is deur die assosiasie van verskillende kenners uit verskillende genres.

Onbepland het die Griekwas se unieke gebruik van Afrikaans ´n groot klomp kreatiewe Afrikaanstaliges, uit verskillende kreatiewe genres, saamgebring en op verskillende gebiede vermaak verskaf.