13 - 17 Maart Rapport Windhoekfees!

Feesnet is jou kunspoort na ses feeste in Suid-Afrika en Namibië.

Die toer begin jaarliks in Windhoek waar Rapport en die Namibiërs saam feesvier.

Hierna gaan ons Stellenbosch toe waar Insig 'n Woordfees aanbied en vandaar trek hy Klein Karoo en sien Die Burger toe dat die room van Suid-Afrika se kunstenaars vere regskud op die Oudtshoorn-verhoog.


Hierna neem Insig die feestelikheid Witrivier toe en hierna trek Die Volksblad weer almal in Bloemfontein bymekaar vir 'n fees in die koue wintermaande van die Vrystaat.

Ons sluit die jaar af met die tweede grootste fees van sy soort, Aardklop op Potchefstroom waar Beeld sorg vir die nodige fondse om kunstenaars te borg wat vroeg in die nuwe jaar weer die kunsroete moet hervat.

 Die Feesnet program 2002
F E E S D A T U M H O O F B O R G
 Die Volksblad Bloemfontein
Kunstefees
 10 - 14 Julie Besoek Volksblad se webwerf!
 Insig Witrivierfees  7 - 9 September Besoek Insig se Webwerf!
 Aardklop Nasionale Kunstefees  2 - 6 Oktober Besoek Beeld se Webwerf!
 Rapport Windhoekfees
 13 - 17 Maart 2002

 16 Maart
 Onbyt saam met Sarie

Kom geniet op Saterdag, 16 Maart 2001, 'n ontbyt saam met Sarie se nuwe redakteur, Michélle van Breda, as deel van die Windhoek Kunstefees.

Besoek Rapport se Webwerf!
 Stellenbosch Insig Woordfees  30 - 31 Maart Besoek Insig se Webwerf!
 KKNK  7 - 14 April Besoek Die Burger se webwerf